Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 40:22:00
  • More information

Informações:

Synopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodes

  • Mag huiseienaarsverenigings Airbnb verbied?

    06/10/2025 Duration: 08min

    Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, gesels oor deeltitelontwikkelings wat Airbnb's kan verbied. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Discovery Green gaan vir 20 jaar groenenergie aan Glencore verskaf

    06/10/2025 Duration: 05min

    Andre Nepgen, hoof van Discovery Green, en Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, bespreek Discovery Green en Glencore se ooreenkoms. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Are the FIC's teeth sharp enough to combat corruption?

    06/10/2025 Duration: 11min

    ‘I think we are making very good progress’ – Advocate Pieter Smit, acting director of the Financial Intelligence Centre. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Nóg ’n week, nóg ’n hoogtepunt

    06/10/2025 Duration: 06min

    Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 06 Oktobber 2025

    06/10/2025 Duration: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    03/10/2025 Duration: 21min

    Corné Welman en Jannie Louw, welvaartbeplanners by Portfolium, beantwoord vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Dis hoe mens rykdom bepaal

    03/10/2025 Duration: 07min

    Johann Rossouw, gesertifiseerde finansiële beplanner by Fiscal Private Kliënte Dienste, verduidelik hoe om welvaart te bepaal. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Is die einde van die goudlopie in sig?

    03/10/2025 Duration: 09min

    Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Vennote, gesels oor goudaandele. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Nog ‘n positiewe week vir die mark en die rand

    03/10/2025 Duration: 07min

    Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor plaaslike aandele en die motormark in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 03 Oktober 2025

    03/10/2025 Duration: 50min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

page 8 from 8